Jou hart is in die platteland, maar jou werk is in die stad, vind jy jouself hier

Jou hart is in die platteland, maar jou werk is in die stad, vind jy jouself hier

Stelsel grootte: Victron 2 x5kVa met 12x 555 Watt PV en 15kWh battery

Bykomstighede: Victron Lynx Power In, Victron GX Touch 50, Victron Cerbo GX

Batterye: Freedom Won e Towers e5000 Lithium

Laai beheerders: Victron SmartSolar MPPT Rs 450/100 Tr

Omskakelaars: Victron MultiPlus II 48/5000/70-50

Monteer struktuur: Lumax Tile Roof Brackets

Sonpaneel: Longi 555 Watt

Bestemming: Durbanville, Western Cape, South Africa.

Jaar: 2023

Jou hart is in die platteland maar jou werk is in die stad, vind jy jouself hier.
Far Hills eksklusiewe landgoed vervoer jou na ‘n wêreld vol elegansie en noukeurige ontwerp.
Hier in die hoek van Durbanville installeer Sonop Solar ‘n sonkrag stelsel vir ‘n kliënt wat weet van harde werk, maar in styl skoene kan uitskop.
Hy kan heerlik ontspan terwyl hy geen krag onderbrekings ervaar nie.